2019 Konsep Wetsontwerp op die Ontwikkeling van Stroomop Petroleumhulpbronne

Die Minister van Minerale Hulpbronne en Energie het die Konsep Wetsontwerp op die Ontwikkeling van Stroomop Petroleumhulpbronne, 2019 vir openbare kommentaar.

43 insette gelewer.

Die departement van minerale bronne en energie het gesê die voorgestelde wetsontwerp het ten doel om 'n balans te vind tussen die behoefte om beleggings na die petroleumsektor te lok, terwyl dit ook poog om te verseker dat die potensiaal van die stroomop petroleumbedryf alle Suid-Afrikaners bevoordeel.

Lees volledige opsomming na hierdie skakel

Kommentaar sluit op Vrydag, 21 Februarie 2020

Sê jou sê – vorm hierdie beleid.

    Ondersteun jy die 2019 Konsep Wetsontwerp op die Ontwikkeling van Stroomop Petroleumhulpbronne?

    [VELDTOG GESLOTE]

    Belangrik om daarop te let; Tdit is 'n wetlik verpligte openbare beleid-vormingsproses. Deur DearSA se platform te gebruik, verseker jy dat 'n akkurate rekord deur die burgerlike samelewing gehou word (dus die regering kan nie deelnamefeite of syfers betwis nie) wat 'n stewige grondslag vir 'n regsgeding vorm indien dit nodig sou wees. Dit is nie 'n petisie nie. Jou insette word onmiddellik gestuur aan die regering en moet volgens wet individueel erken en oorweeg word. As dit 'n petisie was, sou alle openbare insette as 'n enkele voorlegging gegroepeer word.