Die Gekose Komitee oor Begrotings nooi u uit om skriftelike voorleggings te maak oor die Wetsontwerp op die Verdeling van Inkomste vir 2020 wat saam met die 2020/2021-begroting deur die Minister van Finansies op 26 Februarie 2020 in die Parlement ter tafel gelê is.
Lewer kommentaar nie later nie as 16:00 op Woensdag , 29 April 2020.
10 deelgeneem het.

Sê jou sê – vorm hierdie beleid.
Fout: Kontakvorm nie gevind nie.
