Die TV-kanaal, NEWSROOM AFRICA, het gisteraand drie kenners gehad om ESKOM-probleme “op te los” asof hulle raadslede van ESKOM is.
6 Punte is geïdentifiseer en bespreek. Baie goeie insig in ESKOM ellende het in hierdie program na vore gekom.
Die inhoud van hierdie program word aan die huidige ESKOM-direksie, die minister en ander partye tans in beheer van ESKOM gestuur.
Kyk en leer asseblief.
