
JOHANNESBURG – Minister van polisie, Bheki Cele, sê daar is voldoende bewyse om die verbod op alkoholverkope weer te regverdig.
Cele het die opmerking gemaak tydens 'n besoek aan die families van twee Durban Metro-polisiebeamptes wat Dinsdag in 'n lokval en doodgeskiet is.
