advertensie
Advertensie – blaai af


0
kommentare individueel aan die Minister gelewer, tot dusver (sluit 5 Desember 2025)
-
-
- Nee, ek ondersteun nie die regulasies nie 11,695
- Ja ek doen 948
- Nie ten volle nie 516
-
Die Minister van Basiese Onderwys, mev. Siviwe Gwarube, het die eerste twee stelle regulasies kragtens die Wysigingswet op Basiese Onderwyswette, 2024 (BELA-wet) amptelik vir openbare kommentaar gepubliseer.
In die breë handel die twee stelle regulasies oor klaskamergroottes en toelatingsbeleide van openbare skole en kom uit die omstrede Wysigingswet op Basiese Onderwyswette, wat laat verlede jaar in wetgewing onderteken is.
Volgens die departement is die twee stelle regulasies slegs die eerste van vele wat onder die BELA-wet val, met die minister wat kies vir 'n "modulêre vrystelling"-benadering om vertragings te vermy.
Kommentaar of vertoë word hiermee van die publiek uitgenooi.
Die Minister sal alle kommentaar oorweeg voordat die regulasies finaliseer word.
klik op die skakel vir meer inligting, of blaai af om jou sê te sê


