

eThekwini-munisipaliteit vra vir openbare kommentaar oor voorgestelde tariefverhogings, die konsepbegroting en GOP
blaai af om die verhogings te sien
Sê jou sê – vorm die uitkoms.
VERHOGINGS IS SOOS VOLG
Eiendom tariewe toename van 6.5%
Watertarief toename van 15%
elektrisiteit tariewe sal met 12.72% styg
Vullisverwyderingsaanklag toename van 9.9%
Sanitasieheffings (riool) 13%
Personeel se salarisse onbekende
Het ons die verkeerde inligting?


