

Mangaung Metro munisipaliteit vra vir openbare kommentaar oor voorgestelde tariefverhogings, die konsepbegroting en GOP
blaai af om die verhogings te sien
Sê jou sê – vorm die uitkoms.
VERHOGINGS IS SOOS VOLG
Eiendom tariewe toename van 4.4%
Watertarief toename van 11%
elektrisiteit tariewe sal met 12.7% styg
Vullisverwyderingsaanklag toename van 4.4%
Sanitasieheffings (riool) 4.4%
Personeel se salarisse onbekende
Het ons die verkeerde inligting?


