

Die Stad Tshwane vra vir openbare kommentaar oor voorgestelde tariefverhogings, die konsepbegroting en GOP
blaai af om die verhogings te sien
Sê jou sê – vorm die uitkoms.
VERHOGINGS IS SOOS VOLG
Eiendom Tariewe
Dit sal met 5% toeneem oor alle kategorieë.
Elektrisiteitsvoorsiening
Elektrisiteitstariewe sal met 8.8% styg
Sanitasieheffings (riool)
Verhoog met 5%
Afvalbestuurskoste (Vullis)
Verhoog met 4.1%
Watervoorsiening
Watertariewe sal met 10% styg
Personeel se salarisse styg
personeelsalarisse sal met 4.75% styg
Dit is 'n vaste meerjarige kollektiewe bedingingsooreenkoms (SALGBC)
Het ons die verkeerde inligting?

