opsomming

OPSOMMING

Eiendomstariewe styg - 5.5%

Hierdie verhoging is in die tariewe en heffing en is bo-op die verhoging in waardasies.

Elektrisiteitsverhoging – 12.2%

Dit is deur Nersa goedgekeur en onderhewig aan Eskom-verhogings.

Waterverhoging – 9.9%

Rioolverhoging – 9.9%

Toename vullisverwydering – 7%