▶️ Nie seker wat dit is nie? Rollees af om 'n video te sien.


1,160 kommentaar gelewer (gesluit 17 Januarie 2022)
Die Stad Kaapstad vra vir kommentaar oor die voorgestelde nuwe subraadgrense
Die konsep Subraadverordening stel nuwe grense vir 21 subrade voor, asook die groepering van aangrensende wyke om die nuwe subrade te vorm.
'n Veelpartyraadskomitee het verskeie voorstelle aan die Raad voorgelê vir oorweging.
CoCT wil jou insette hê oor die:
- groepering van aangrensende wyke, en
- voorgestelde nuwe subraadsgrense.
- Die Raad sal u kommentaar, besware en aanbevelings hersien en oorweeg voordat 'n finale besluit oor die nuwe subraadgrense geneem word.
Voeg jou voorstelle by, of sê jou sê hieronder.

