Die Stad Kaapstad vra jou om kommentaar te lewer op die konsep Kus-verordening
637 aktiewe burgers het 'n sê gehad
Die Stad Kaapstad se konsep kusverordening is bedoel om voorsiening te maak vir maatreëls vir die beskerming van kussones en die bestuur van openbare toegang sowel as sosiale gedrag op strande.
Die voorgestelde verordening bepaal dat niemand wat van kussones gebruik maak, vuil taal mag gebruik nie. Sulke sones word beskryf as gebiede wat openbare kuseiendom en waters en die seestrand insluit.
Belangrik om daarop te let; Tdit is 'n wetlik beskermde openbare beleidvormingsproses wat in die SA Grondwet opdrag gegee word. Deur DearSA se platform te gebruik, verseker jy dat 'n akkurate rekord deur die burgerlike samelewing gehou word (dus die regering kan nie deelnamefeite of syfers betwis nie) wat 'n stewige grondslag vir 'n regsgeding vorm indien dit nodig sou wees. Dit is nie 'n petisie nie. Jou insette word onmiddellik gestuur aan die regering en moet volgens wet individueel erken en oorweeg word. As dit 'n petisie was, sou alle insette as 'n enkele voorlegging gegroepeer word.
Vorm hierdie beleid nou
OPENBARE INsette vertoon nuutste 5
IN DIE NUUS
Laai DIE VOLLEDIGE REGSDOKUMENT AF


