'n Regstreekse toevoer van die openbare verhore oor die wysiging van die grondwet om voorsiening te maak vir onteiening sonder vergoeding.
Neem asseblief kennis, hierdie bladsy sal daagliks opgedateer word om die openbare verhore te vertoon soos dit plaasvind.
Worcester, 31 Oktober
Mosselbaai, 30 Oktober
Noord-Kaap, Springbok, 25 Oktober
Sikhukhune Limpopo, 24 Oktober
Groter Letaba, Limpopo, 23 Oktober
Kimberly, 23 Oktober
De Aar, Noord-Kaap, 22 Oktober
Vhembe, Limpopo, 22 Oktober
Port Elizabeth, 15 Maart
King William's Town, 14 Maart
Gauteng, Westonaria, 13 Maart
Gauteng, Soshanguve, 12 Maart
Noordwes Openbare Verhoor, 08 Maart
KwaZulu Natal Openbare Verhoor, 06 Maart

