Die departement van justisie en korrektiewe dienste nooi jou om kommentaar te lewer oor Wysigingskonsepwetsontwerp op strafsake, 2020
3 insette gelewer.

Die doel van die wetsontwerp is om -
* die Strafproseswet, 1977, ten einde die toestaan van borgtog verder te reguleer; en plasing van persone op parool, ten opsigte van misdrywe wat teen kwesbare persone gepleeg is; en
* die Strafregwysigingswet, 1997, ten einde vonnisse ten opsigte van misdrywe wat teen kwesbare persone gepleeg is verder te reguleer,
* en om voorsiening te maak vir aangeleenthede wat daarmee verband hou.
Kommentaar sluit op Dinsdag 31 Maart 2020
Sê jou sê – vorm hierdie beleid.
Belangrik om daarop te let; Tdit is 'n wetlik verpligte openbare beleid-vormingsproses. Deur DearSA se platform te gebruik, verseker jy dat 'n akkurate rekord deur die burgerlike samelewing gehou word (dus die regering kan nie deelnamefeite of syfers betwis nie) wat 'n stewige grondslag vir 'n regsgeding vorm indien dit nodig sou wees. Dit is nie 'n petisie nie. Jou insette word onmiddellik gestuur aan die regering en moet volgens wet individueel erken en oorweeg word. As dit 'n petisie was, sou alle openbare insette as 'n enkele voorlegging gegroepeer word.

