Kommentaar

advertensie

Advertensie – blaai af

Vertoon die 5 jongste kommentaar.

voorgelê
eerste naam
ondersteun
top-bekommernis
boodskap
2025-12-14 17:30:45 +02:00
Ashwin
Ja ek doen
Geen bekommernis nie
2025-12-14 05:03:40 +02:00
Cornelia
Nee ek doen nie
Al bogenoemde
2025-12-12 06:38:32 +02:00
Elnette
Nee ek doen nie
Al bogenoemde
2025-12-10 17:04:16 +02:00
Pieter
Nee ek doen nie
Al bogenoemde
Om mee te begin, is dit 'n absurde ideologie. Tweedens, om dit aan kinders van hierdie jong ouderdom bekend te stel, is niks anders as indoktrinasie wat ontwerp is om gesonde gesins- en samelewingswaardes te ondermyn nie. Die bekendstelling hiervan sal kinders in gevaar stel en uiters vernietigend wees vir die Suid-Afrikaanse samelewing.
Laastens, die staat het geen reg, soos in nul, glad niks, om enige vorm van ideologie, hetsy godsdienstig, geslags-, rasse- of interseksioneel, op enigiemand af te dwing nie.
2025-12-10 16:29:58 +02:00
Salomon
Nee ek doen nie
Al bogenoemde
Om met kinders te praat oor 'seksuele identiteit' as iets apart van hul biologiese geslag is nie net teen God se ontwerp nie, dit verwar kinders oor een van die mees basiese aspekte van hul identiteit.