Die samestelling van die kleinhandelprys van petrol en die groothandelpryse vir diesel in die binneland (Gauteng) vir die tydperk 07 November 2018 tot 4 Desember 2018 sal soos volg wees:
klik op die prent om in te zoem

Samestelling van die kleinhandelprys van petrol en die groothandelpryse vir diesel in die kus (CPT, DBN) vir die tydperk 07 November 2018 tot 4 Desember 2018 sal soos volg wees:
klik op die prent om in te zoem

data verskaf deur Shell SA

