

0
opmerkings individueel gelewer `{`CLOSED`}`
SKAP DIE ROOMBAND! Moet Onafhanklike Kragprodusente toegelaat word om Suid-Afrika onmiddellik van elektrisiteit te voorsien?
Die presidensie en minister van openbare ondernemings, Pravin Gordhan, soek noodoplossings om die beurtkrag-krisis te beëindig. Dit kom namate verskeie partye en groepe buite die regering noodplanne voorlê. ’n Noodplan kan die IRP opskort en private energieproduksie massief uitbrei.
-
- Is dit nodig om wetgewing onmiddellik te wysig?
- Wat is die beste geskik – hernubare energie, steenkool, kernkrag, hidro, invoer of ander vorme van opwekking?
Sê jou sê – vorm die uitkoms. [GESLUIT]
OPSOMMING
- Die presidensie en minister van openbare ondernemings, Pravin Gordhan, soek noodoplossings om die beurtkrag-krisis te beëindig.
- Dit kom namate verskeie partye buite die regering noodplanne voorlê.
- ’n Noodplan kan die IRP opskort en private energieproduksie massief uitbrei.
Wysig wetgewing wat Onafhanklike Kragprodusente verhoed om Suid-Afrika onmiddellik van elektrisiteit te voorsien om ons land te red.


