Sê jou sê oor politieke inmenging in sport, kuns en kultuur.
-
- Onttrek steun vir Mej SA voor Mej Heelal-kompetisie in Israel
- Sportkwotas en politieke vereistes
Blaai af na jou voorstelle, of sê jou sê.
0
opmerkings gelewer (GESLUIT)


[GESLUIT] Sê jou sê – vorm die uitkoms.
Die regering het sy steun aan die Mej Suid-Afrika-kompetisie onttrek nadat dit nie die organiseerders kon oortuig om uit die Mej. Heelal-kompetisie wat in Desember in Israel gehou word, te onttrek nie.
Die departement van sport, kuns en kultuur het Sondag in 'n verklaring aangekondig dat hy nie meer die kompetisie gaan ondersteun nie weens die Mej Suid-Afrika-organiseerders se “onverdraagsaamheid en verontagsaming” van advies om mej SA Lalela Mswane te stuur om aan die Mej. Heelal-kompetisie deel te neem.

