opsomming

Goedere, dienste of konsultasiedienste onder 'n transaksiewaarde van—

  • R300 000 (BTW ingesluit), in die geval van 'n plaaslike munisipaliteit;
  • R200 000 (BTW ingesluit), in die geval van 'n distriksmunisipaliteit; en
  • R750 000 (BTW ingesluit), in die geval van 'n metropolitaanse munisipaliteit,

kan deur die munisipaliteit of munisipale entiteit verkry word sonder 'n mededingende bodproses.