- Die Nasionale Minimumloonkommissie beveel aan dat die minimumloon volgende jaar met inflasie plus 1.5% verhoog word.
- die minimum loon vir plaaswerkers om teen volgende jaar dieselfde vlak as die nasionale minimum loon te wees.
- Huiswerkers behoort teen 2022 dieselfde as ander werkers te verdien.
- Dit sal neerkom op 'n verhoging van sowat R450 per maand vir 'n huishulp en sowat R350 per maand vir 'n plaaswerker oor die volgende twee jaar.

