

Kies jou munisipaliteit hieronder
Ten spyte van onstuimige ekonomiese tye, het verskeie munisipaliteite beduidende tariewe en tariefverhogings oor die algemeen in hul begroting voorgestel. Gelukkig het hulle jou genooi om kommentaar te lewer oor die verhogings voor implementering.
Die meeste verhogings is bo VPI en word toegepas op water en sanitasie, elektrisiteit, vullisverwydering, eiendomsbelasting en 'n verhoging in salarisse oor die algemeen.
Ons versoek u om kommentaar te lewer deur DearSA se platform deur u munisipaliteit hieronder te kies om verskeie belangrike redes:
- Deur dit te doen stel ons in staat om onbetwisbare bewyse van die openbare deelname, onafhanklik van die regering, op te teken,
- Jou kommentaar word onmiddellik by die amptelike regeringskanaal afgelewer in die wetlik aanvaarde formaat, en
- DearSA se stelsel kan opspoor of die regering jou voorlegging lees.
Ons rekords vorm 'n stewige grondslag van bewyse vir 'n regsuitdaging, sou dit nodig wees.
WES-KAAP
Ander metro's en distrikte sal binnekort beskikbaar wees. Keer asseblief gou terug as joune nie tans wys nie.
KWA ZULU NATAL
Ander metro's en distrikte sal binnekort beskikbaar wees. Keer asseblief gou terug as joune nie tans wys nie.
MPUMALANGA
Ander metro's en distrikte sal binnekort beskikbaar wees. Keer asseblief gou terug as joune nie tans wys nie.

