advertensie
Advertensie – blaai af
Vertoon die 15 jongste kommentaar.
voorgelê | eerste naam | ondersteun | top-bekommernis | boodskap |
|---|---|---|---|---|
2025-07-21 11:31:01 +02:00 | Shaun | Nee ek doen nie | Naamsveranderinge in die algemeen | |
2025-06-26 08:28:21 +02:00 | Eric | Nee ek doen nie | Naamsveranderinge in die algemeen | Die ekonomie lê in die drank en die koste daaraan verbonde is enorm, wat nog te sê van die impak op toerisme, veiligheid en dies meer. Jy kan nie die geskiedenis uitwis nie en die jonger geslag is oor die algemeen in elk geval uit voeling. |
2025-06-16 11:20:01 +02:00 | Tracy | Nee ek doen nie | Naamsveranderinge in die algemeen | Dis 'n vermorsing van geld wat elders broodnodig is, byvoorbeeld padonderhoud, onderhoud aan kragstasies, laekostebehuising wat aan so baie belowe is, onderwysfasiliteite, ens. ens. ens. |

