Doel en toepassing van regulasies
- Die doel van hierdie regulasies is om die vereistes vir die langtermynbedryf van kerninstallasies vas te stel.
- Hierdie Regulasies is van toepassing op die Kerninstallasie-lisensiehouers wat wil aansoek doen vir die Langtermynbedryf van kerninstallasies.

