opsomming

Die oogmerke van die Wetsontwerp is om die Wet op Suid-Afrikaanse Posbank Beperk, 2010, te wysig om sekere definisies te vervang en in te voeg; om die stigting en aandeelhoudingreëlings vir die Posbank aan te pas deur die skepping van 'n nuwe beheermaatskappy om sy stigting en registrasie as 'n bankbeherende maatskappy ingevolge die Bankwet te vergemaklik; en om voorsiening te maak vir aangeleenthede wat daarmee verband hou.

Loader Laai ...
EAD-logo Te lank geneem?
Reload Herlaai die dokument
| Opening Open in 'n nuwe oortjie

Laai af [77.58 KB]