U word uitgenooi om kommentaar, insette, besware of alternatiewe oplossings vir die Toelatingsbeleid vir Gewone Openbare Skole.
Die konsepbeleid dek die volgende bekommernisse;
- Toelatings (taal, fooie, kontrakte, toelatingseksamens)
- Dokumente benodig vir toelating (bewys van inenting, geboortesertifikaat)
- Toelating van leerders wat nie Suid-Afrikaanse burgers is nie
- Toelating van ongedokumenteerde leerders
- Leerders met spesiale onderwysbehoeftes
- Ouderdomsvereistes
- Herhaling van grade
- Skoolsonering
- Regte en verpligtinge van ouers
7043 deelnemers (gesluit 19 Maart 2021)


[GESLUIT] Sê jou sê – vorm die uitkoms.


