Die Grondwetlike Hersieningskomitee het datums ter tafel gelê vir openbare verhore wat in alle provinsies gehou sal word oor die voorgestelde hersiening van Artikel 25 van die Grondwet.
Kies asseblief jou provinsie uit die lys hieronder om datums, streke en lokale te sien.

