OOS-KAAP

Die Grondwetlike Hersieningskomitee het datums ter tafel gelê vir openbare verhore wat in Oos-Kaap gehou sal word oor die voorgestelde hersiening van Artikel 25 van die Grondwet soos hieronder uiteengesit.

23 Julie 2018

Umtata – King Sabatha Dalindyebo Plaaslike Munisipaliteit

11H00 – 16H00 – Umtata Stadsaal

Klik om 'n kaart te sien


25 Julie 2018

Queenstown – Komani Plaaslike Munisipaliteit

11H00 – 16H00 – Queenstown Stadsaal

Klik om 'n kaart te sien


26 Julie 2018

Kingwilliamstown – Buffalo City Metro

11H00 – 16H00 – East London Orient Theatre

Klik om 'n kaart te sien


28 Julie 2018

Jansenville

11H00 – 16H00 – Jansenville Stadsaal

Klik om 'n kaart te sien